Lorriedrywer vas oor dagga

24 Dec 2013 02:08 0
419
0 0

'n Vragmotorbestuurder is Sondagnamiddag by die Trans-Kalahari grenspos op Buitepos in hegtenis geneem nadat 145,4 kg dagga ter waarde van N$436 200 in die sleepwa met behulp van skandeerders opgespoor is. Die verdagte bly in aanhouding.

Related of "Lorriedrywer vas oor dagga" Videos