VOORSKOU: Strikdas gaan kykers laat skater

06 Nov 2014 01:06 1
3,919
10 0

Die nuwe Afrikaanse rolprent Strikdas word in April volgende jaar uitgereik. Netwerk24 bied ‘n eksklusiewe voorskou van die romantiese komedie, oor die wedervaringe van ‘n bleeksiel genaamd Vossie.

Related of "VOORSKOU: Strikdas gaan kykers laat skater" Videos