moenie vannie brood vergeet nie!

15 Apr 2011 02:47 1
2,702
Lorrienzo Download
4 2

Directors Note: The key to find the humor in all of this is the fact that Jake is extremely forgetful...

SEE BELOW:

Jake: Ok, laat ek die beat mooi verstaan.Die is my motjie?

Guy: Daai was altyd jou motjie gewees man!

Auntie: Los dit.Kom, los ve Jake. Jake, moenie vergeet om jou motjie se brood te koepie toe.

Jake: Okkkeeeey Auntie

Jake en sy motjie wat ‚n stroll vat innie jungle

Jake: Weet jy die laatjies se skool gelde gaan op, alles gaan op, Sixpack is swaar op petrol, die economy is in sy moer in en diè ding bly eet ook! Ek weetie hoe ek gaan survive nie weet jy.Ek het skaars brood en melk geld weet jy.Ok, laat ek kyk(hey!) of die ding nie olie lek nie.Dis mos n ses silinder man! Die ding is swaar op juice jong.Sixpack kom.laat ek gou, laat ek gou net gou opklim.Relax hey! So dis ‚n brood. n brood en melk.Ok ek wonder wat het ek nou met my keys gemaak

Motjie: Moenie vergeet om 'n brood en melk te koepie toe? Hierso is die keys

Jake: K, laat ek gou die ding opstart jong.Rite-o. Brood en melk

Sixpack: HY BLY VERGEET OM N BROOD EN N MELK TE KOOP!

Jake: Djy Whoa whoa! Relax relax relaxDie ding het torque jong.Power whoa

Motjie: Sixpack. Relax.Jake, onthou van my brood en my melk toe.

Jake: Okkaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaay. Ek sallie vergeet nie( Joh, die ding het power jong.)

Sixpack: ENGINE RROOAAAR!!!!!!

Jake: Hoor dai power hoor die krag jong.

Motjie: Moenie vergeet om n brood te koop nie

Jake: Okay okay okay

Motjie: ‚n brood asb. Vergeet van die brood(vergeet vannie brood nie Jake!) Veilig ry. Ek is lief vir jou

Jake: Okay Sixpack! Laat os gooi Come on! Eina eina jislaaikit die blerrie ding weet jy.

Motjie: Weet jy jy Jake.

Jake: ai. Hoe ko die oek naaiers aan....

Horseman1: AHA! Ek wonne of die ding weet hoe kak het die blou bulle gespeel het die weekend!

Horseman2: Hy Sal!

Horseman1: Hy sallie man

Horseman2: Hy sal!

Horseman1: Jake Sully! Aha! Weet jy hoe kak speel die blou bulle deesdae??

Jake: Die Stormers speel net so kak man! Hulle speel heeltyd kak man!

Horseman1: Guuh.Jy dink jy ken.Kyk 'n lyk jy.Die Alien wil ook niks leer nie.'n klip kan mere sien.Look at him!

----------------------------------------------END----------------------------------------------------

Related of "moenie vannie brood vergeet nie!" Videos