Orkney Snork nie,S1,Ep01

18 Jul 2011 26:22 75
272,160
527 44

ORKNEY SNORK NIE REEKS 1Loodsepisode Maggie is ontsteld omdat Hendrik perde gespeel het. Spike het 'n ongeluk met sy motor en Hendrik se gereedskap wat hy geleen het, was agter in die motor. Wimpie en Hess probeer geld kry om op veldskool te gaan, en oupa gaan Sun City toe. Ouboet en Yollie wag nog vir die koms van hulle eersteling.
Episode 1: Bossie Botha se longe. Hendrik besluit om op te hou rook nadat hy Bossie Botha, wat 60 sigarette per dag gerook het, se longe gesien het. Wimpie en Koert besluit om te probeer rook en Hendrik betrap hulle op heterdaad.

Related of "Orkney Snork nie,S1,Ep01" Videos